SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

14 December 2011

Weerwaarneming: Despatch (10 + 13 Desember 2011)




(Klik op fotos om te vergroot.)

Die een foto is Saterdagaand geneem die ander twee het ek ongeveer 18h50 geneem op die 13 Des 2011. Die tweede foto is in die rigting noord-oos geneem na Coega en die ander een is in n oostelike rigting geneem na Swartkops, van Despath geneem. Daar was ook n reenboog maar van korte duur. Ons temp ongeveer 22 grade en dit het net bigin drup toe hou dit op. Die radar wys groot rooi kolle van Kimberley tot hier tussen Port Elizabeth Oos London. By Port Elizabeth is daar kleiner kolle op land en see. Ons sal maar die radar monitor en sien wat gebeur. - Waarnemer Johann Pretorius, Despatch.