SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

14 December 2011

Weerlig dood drie boere in Kwazulu Natal


Drie boere is naby Gingindlovu in KwaZulu-Natal deur weerlig doodgeslaan. 'n Woordvoerder van samewerkende regering in die provinsie sê die drie mans het onder 'n afdak gestaan toe hulle getref is. Nog sewe werkers is raakgeslaan en sterk in die nabygeleë Eshowe hospitaal aan. Bykans 200 mense is tot dusver vanjaar weens rampverwante voorvalle in KwaZulu-Natal dood.


- RSG Nuus