SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

10 December 2011

Suid Kaap droogte leer verbruikers om te spaar

GEORGE NUUS - Georgiete gebruik tot soveel as 12 miljoen liter water minder per dag, ná die 2008 tot 2010 droogte.

Statistieke toon dat 37 megaliter (37 000 000) water daagliks vóór die droogte gebruik is.
Nuwe statistieke toon dat 25- tot 26 megaliter water nou daagliks gebruik word.

Hierdie is ‘n duidelike teken dat die droogte waterverbruikers geleer het om te bespaar.

ARTIKEL: CHRISTO VERMAAK, GEORGE HERALD-JOERNALIS