SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

28 December 2011

Stormskade: Cofimvaba en Tsomo (27 December 2011)

Talle gesinne is dakloos gelaat nadat 'n swaar haelstorm nege dorpies in Cofimvaba en Tsomo in die Oos-Kaap getref het. Die burgemeester van die plaaslike munisipaliteit, Kholiswa Vimbayo, sĂȘ die kragtige storm het dakke van huise afgeruk, kraglyne omgewaai en rommel die lug ingeblaas. In een van die dorpies is die laerskool verwoes en talle mense in die storm beseer. - RSG Nuus