SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

26 December 2011

Storm damages 100 houses in Kwazulu Natal on Christmas Eve.

Durban - Relief operations were underway in Ladysmith, KwaZulu-Natal, after about 100 homes were damaged by a storm on Christmas Eve, SABC radio news reports.

People affected were being given temporary accommodation, according to a report on Sunday.

Mayor Vincent Madlala appealed to local businesses for further help.

- SAPA


Noodlenigings-operasies is in die noordelike deel van Ladysmith in KwaZulu-Natal aan die gang na Saterdagaand se storms wat sowat 100 huise beskadig het. Die plaaslike burgemeester, Vincent Madlala, se die slagoffers het tydelike huisvesting op Peacetown en Driefontein gekry. Hy het ook 'n beroep op sake-ondernemings en die regering gedoen om te help dat die slagoffers soos die res van die land 'n besondere feestyd ervaar

- RSG Nuus