SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

23 December 2011

SAWDIS Holiday Alert 2011/2012

Keeping safe while on holiday

SOUTHERN CAPE NEWS - For a happy and carefree holiday, the SAPS has issued the following safety tips and advise that they be followed:

Reduce the risk of being raped by:
Avoiding short-cuts, dark and unlit areas. Rather travel in a group;
Do not visit entertainment premises alone;
Never accept a lift from strangers and never hitch hike;
Remember, if it is possible, to run screaming to the nearest place where there are other people who can help.

At ATM Machines:
Do not allow people to stand too close and see your personal pin number;
Do not call strangers to help you withdraw money or perform transactions on your behalf;
Do not give your pin and card to strangers, as card swapping can take place in the blink of an eye;
Do not visit ATM's in isolated places at night;
Conceal your cash and hold bags tightly when walking in big centres and or congested places;
The golden rule is to constantly check your surroundings.

Theft:
An average of 170 thefts (general), are reported every month. Many of these thefts are reported for insurance purposes only. It is also obvious that quite a few of these cases are the result of negligence.
Please ensure the safety of your valuables, especially during the festive season.

Children:
Children should always remember:
Never go anywhere or get into anybody's car, even if you know the person, unless your parents know about it. And even if they know about it and you are scared, then don't;
Never except presents from anyone (whether you know the person or not) if your parents are not around or the person makes you feel scared;
Do not play alone in desolated areas:
Never walk anywhere on your own;
Always make sure you are home before dark and always tell your parents or a trusted adult where you are going, with whom you will be and what time you will be back;
Ask a police officer for help if anyone make you scared or uneasy;
Do not take the dark short-cut home, rather the safer longer route.
And above all, remember, YOUR BODY BELONGS TO YOU AND YOU MAY SAY NO TO ANYONE WHO WANTS TO TOUCH IT.

- Knysna/Plett Herald

Hengelaar ‘vang’ drenkeling

FOTO: VISLYN RAAK TOE REDDINGSBOEI: ’n Reddingswerker ontferm hom oor mnr. Carel van der Merwe nadat hy na veiligheid gebring is. Foto: Verskaf

’n Hengelaar van Durbanville is soos ’n groot vis ingekatrol tydens ’n reddingsoperasie op Jongensfontein, naby Stilbaai.

Mnr. Carel van der Merwe (43) het Woensdagaand omstreeks 18:30 amper verdrink terwyl hy op die rotse langs die strand gehengel het. Reddingswerkers van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) moes uiteindelik met hom na veiligheid swem.

“Ons het almal op die strand gestaan toe Carel na die rotse gestap het om van daar sy lyn te gooi,” het mnr. Muller Dirker, ’n hengelaar van Stilbaai, gister by navraag gesê.

Van der Merwe, wat al jare lank by Stilbaai vakansie hou, het glo nie tred gehou met die krag van die water nie.

’n Ander Suid-Kaapse hengelaar, mnr. Chris van Zyl, het glo ’n vislyn na Van der Merwe gegooi om hom daarmee te probeer intrek.

“Die stroom was ontsettend sterk en Carel was baie vinnig omtrent 200 meter see-in,” het Dirker gesê.

“Hy het die lyn vasgegryp en dit om hom gedraai. Die lyn het ’n breekkrag van 11kg, so Chris moes hom baie stadig inkatrol. Dit het gekeer dat hy nie nóg verder die see ingetrek word nie, en hulle het so 50 meter gewen.”

Intussen is die NSRI se hulp ontbied en mnr. Jean du Plessis, ’n NSRI-swemmer, het die seestroom gebruik om Van der Merwe te bereik.

Pogings om hulle met ’n reddingsboot te bereik het gefaal weens die sterk branders, volgens mnr. Craig Lambinon, NSRI-woordvoerder.

“Die branders was so sterk dat die boot kon omdop. Nóg ’n NSRI-swemmer, mnr. CJ Joubert, moes help om met Carel na die strand te swem.”

Van der Merwe was in ’n ernstige toestand en is behandel vir waterinaseming, het Lambinon gesê. Hy is per ambulans na die Bayview-hospitaal op Mosselbaai vervoer, waar hy glo in ’n stabiele toestand verkeer het.

)Chinese lanterns wat op die strand by Stilbaai vrygelaat is, is aangesien vir rooi noodfakkels. Dié verwarring het onnodige probleme vir die NSRI gedurende die reddingsoperasie veroorsaak.

)Die NSRI waarsku vakansiegangers en hengelaars dat die huidige springgety tydens nuwemaan ’n hoër hooggety as normaalweg veroorsaak.

- Die Burger

Akteur in onstuimige see gered

Kaapstad – Die Afrikaanse akteur André Roothman is Donderdag deur die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) uit die onstuimige see by Kaap Infanta gered.

Roothman het bekendheid verwerf vir onder meer sy rolle in die TV-reekse Arende en Known Gods en het ’n rol in die Afrikaanse spanningsrolprent Wolwedans in die Skemer wat nou verfilm word.

Die 57-jarige akteur en ’n vriend, Uys Winterbach (34), het op hul kajak gevaar toe hulle in die moeilikheid beland het.

Die NSRI in Witsand en Agulhas is omstreeks 12:20 na die toneel ontbied waar die twee mans aan hul omgekeerde kajak vasgeklou het, het Craig Lambinon, woordvoerder van die NSRI, gesê.

Roothman kon nie vir kommentaar bereik word nie.

- Nuus24

N3 traffic volumes picking up

Traffic volumes on the N3 between Durban and Johannesburg have started to pick up as out-of-towners make their way to the East Coast, a day before Christmas Eve.

The N3 Toll Concession's Andy Visser says more 1 000 vehicles per hour were heading out of Gauteng and towards KZN throughout the morning yesterday.

She says they expect this figure to increase today.

Visser says fortunately there haven't been many major incidents on the busy freeway this week.
30 people died in a minibus-taxi accident near Harrismith more than a week ago.

Visser has again urged motorists travelling on the N3 to please be considerate of fellow road users and be aware of the weather conditions.

"Try to leave outside the peak traffic times, which for people leaving Gauteng will be between five and nine [in the morning], and probably likewise heading out of KZN," she said.

"Avoid travelling at night, and be aware of adverse weather conditions. We've been experiencing some serious thunder storms and rainfalls, particularly in the Estcourt area on the N3."

- East Coast Radio