SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

05 December 2011

Real Time Weather Observation: Despatch ( 5 December 2011 15h00 SAST)



Fotos: Johann Pretorius (Click on images for larger view.)

Johann Pretorius van Despatch skryf: Dit is baie bedompig vandag, ek sien hier is weer n storm hier om ons in Despatch dit is 24 grade binne in huis maar dit voel eerder na 26 grade. Die radar kaart het tien storms waarskuwings uitgeryk vir die Baai. Ek heg weer twee fotos aan wat ek geneem het ongeveer 15h00 die eerste wolk is daar n vorm wat lyk soos n boomerang. Daar het nog geen reen geval nie, maar dit het ook n paar keer gedreun. Die radar kaart wys nog baie rooi kolle, sal later update as daar iets gebeur.