SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

14 December 2011

La Nina woel die Kaap

Die weerverskynsel, La Nina is die afgelope dae woelig in die Kaap. Die Kaapstad weerkantoor sê La Nina is verantwoordelik vir die deurdringende reën, donderstorms en hael. 'n Weervoorspeller, Carlton Fillis sê toestande sal na verwagting teen môre begin opklaar en die provinsie kan teen die naweek sonskynweer verwag.

- RSG Nuus