SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

11 December 2011

Intydse Weerwaarneming: Polokwane - 11 Desember 2011 18h53 SAST



(Klik op fotos om te vergroot.)

Fred Calitz van Polokwane skryf: Na ‘n naweek van aanhoudende sagte reën het sononder Sondagaand hierdie asemrowende mooi skouspel opgetower!

SAWDIS:  Dankie vir die fotos, Fred.  Ek het die afgelope naweek op 'n plaas buite Mosselbaai spandeer en die geleentheid gehad om werklikwaar die mooi van die natuur te ervaar.  Die "batterye" is nou sommer weer gelaai en ons het krag vir die week wat voorlê.