SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

25 November 2011

Toename in Aardbewings?

Johann van Despatch skryf: Ek n bietjie gekyk na die aardbewings. Tot my verbasing sien ek dat daar die laaste 30 dae 638 aardbewings wêreld wyd plaas gevind het tussen 4.0 en hoer. Dit wil voorkom of daar n toename in aardbewings is.

SAWDIS: Dit wil voorkom of daar 'n toename is maar dit sal slegs bewys kan word met die nodige statistieke. Tong in die kies - Te veel FRACKING?