SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

13 November 2011

Real Time Weather Observation: Despatch (13 November 2011 16h34 to 17h20 SAST)




Johann van Despatch skryf: Ek stuur weer drie fotos geneem tussen 16h34 en 17h20. Die eerste foto is in s-westelike rigting van Despatch geneem, en die ander twee n-oostelike rigting na Coega geneem.Ek sien op die radar kaart wys daar baie kolle en party van hulle raak al hoe rooier oor die see,en die weerlig kaart wys ook weerligte weerskante van Port Elizabeth.