SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

06 November 2011

N12 tussen George en Oudtshoorn weer oop vir tweerigtingverkeer

OUDTSHOORN NUUS - Die N12, sowat 10km buite Oudtshoorn, is vanmiddag net na 14:00 weer oopgestel vir tweerigtingverkeer.

Die pad is sedert einde Julie vanjaar gesluit weens rottstortings.

'n 'Stop-ry'-sisteem (met een baan oop vir verkeer) was sedert Augustus hier in plek.

Werk aan die Outeniquapas vorder ook goed en die pas sal, na alle verwagting, oop wees (vir tweerigtingverkeer) vir die Desember-vakansie.

- Oudtshoorn Courant