SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

30 November 2011

Intydse Weerwaarneming: Despatch 30 November 2011 17h00 SAST



SWAAR DONDER WEER HET PORT ELIZABETH GETREF 17H02,DIT BIGIN NOU OOK BY ONS IN DESPATCH TE REEN EN DREUN DIT IS NOU 17H28 EN DIE TEMP 25 GRADE.EK HEG WEER TWEE FOTOS AAN, DIE GENEEM NOORD WES NA UITENHAGE EN EEN NOORD OOS NA COEGA.GROETE JOHANN PRETORUIS, DESPACH