SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

12 November 2011

Intydse Weerwaarneming: Despatch (11 November 2011)




Johann van Despatch skryf: Ek stuur weer drie fotos geneem 15h50 temp 20 grade. Die eerste en derde foto geneem suid-Oos van af Despatch in die rigting van Port Elizabeth die tweede foto geneem in die rigting suid-wes van Despatch in die rigting Rocklands.Die SA Weerkaart wys 2mm reen maar ons sal sien wat gebeur deur die nag. Ek sien daar wys geen storms op die radar kaart nie,alhoewel daar iets wys naby Graaff Reinet.