SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

01 November 2011

George: Brand by plaaslike besigheid


GEORGE NUUS - Die George-brandweer probeer steeds om 'n smeulende vuur te blus wat vroeër vandag op die perseel van die Pool en Spa Centre in die George-industriële gebied ontstaan het.

'n Seiljag, 'n seiljag-vormgieter en 'n swembad wat op die oop erf gestaan het is in die brand verwoes.

Die brand is vermoedelik gestig deur kinders wat op die treinspoor, wat agter die perseel geleë is, gesit en rook het.

- George Herald