SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

03 October 2011

Weerlig dood twee in Kwazulu Natal

Durban – Twee mense in Estcourt, KwaZulu-Natal,is dood nadat hulle deur weerlig getref is, het die provinsiale departement van samewerkende regering gesê.

"Twee mense is dood en agt mense is in die hospitaal opgeneem," het Vernon Mchunu, woordvoerder van die departement, gesê.

Hy het gesê Nomusa Dube, 'n LUR, sal Maandagoggend die gebied te besoek om die omvang van die skade vas te stel.

- SAPA/Nuus24