SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

02 October 2011

Tornado in Ficksburg, Vrystaat (2 October 2011

Johan ZS4DZ van Ficksburg skryf: 1000 huise beskadig en waaronder RDP huise 1 kind is sover dood en 60 is mee hospitaal toe en moes behandeling kry. Ek het die verskriklike wind in die wolke gesien en vir my vrou gese sy moet kyk, ons was daardie oomblik buite voor ons huis gewees. Ek het n lugkous voor my huis wat 12m hoog in die lug is. Op daardie stadium was die wind strek noord wes maar die wind waar die wolke sterk gewaai het het suid van die dorp getrek , ongelooflik sterk, eers toe my suster uit Pretoria ons geskakel om te hoor of ons nog olraait is , het ons besef hier by ons is groot fout ons het ons huishulp geskakel en sy het ons die nuutste nuus verskaf. Van haar familie se RDP huise is plat gewaai.