SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

21 October 2011

Storm Skade: Polokwane (19 Oktober 2011)

Fred Calitz van Polokwane skryf: Ek het vanmiddag foto’s van skade aan telefoonpale net buite Polokwane weens die sterk rukwinde tydens die storm van 19 Oktober 2011, ontvang. Die foto’s is deur Mardien Smit geneem.



Fotos: Mardien Smit (Klik on fotos om te vergroot)