SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

03 October 2011

SA Weather Observation: Polokwane (3 October 2011 16h34 - 19h09)

Hiermee so ‘n paar foto’s van die donderstorm wat vanmiddag oor die stad beweeg het. Dit was dié keer nie so ‘n indrukwekkende storm met interessante verskynsels nie, maar het tog die dag se hitte gebreek. Die radar wys egter dat daar dalk later vanaand nog op pad is. - Fred Calitz





Click on images for larger view.