SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

22 October 2011

Intydse Weerwaarneming: Despatch (22 Oktober 2011)

Johann Pretorius van Despatch skryf: Hier is weer twee fotos wat ek in die weste kant van Despatch geneem het.Dit is iets buitengewoon veral die patroon van die wolke,die tweede foto met sonsondergang geneem en lyk so silwerkleurig soos die son daardeur skyn. Die foto is 5h35nm geneem.



(Klik op fotos om te vergroot.)