SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

02 October 2011

Eerste weerlig van die 2011/2012 Storm Seisoen

Ek het hierdie fotos vanaand geneem net na die haelbui hier in Pretoria. Het 'n hele paar mooi foto's gekry maar hierdie was die mooiste van die aand.  - Andy Rabie





Fotos: Andy Rabie (Klik op fotos om te vergroot.)

SAWDIS:  Andy dankie vir die uitstekend fotos.  By maar mooi maar is ook net so gevaarlik!