SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

10 October 2011

Aardskudding in die Durban area?? (10 Oktober 2011 08h15)

Cor en Suzette skryf: Iemand het ons nou net uit Durban laat weet dat daar skuddings in Durban (omtrent na 08h15 vanoggend), was.  Hy is in die Jacobs (industriele gebied) en was in 'n trok, alles het begin skud en ruk.  Hy se dit was omtrent vir 5-6 minute lank.  Hy was ook met die aardbewing in George, en se die een in Durban was sterker.

SAWDIS:  Die SAWDIS het die volgende Twitter boodskappe uitgestuur en wag tans op terugvoering vanaf die publiek:

RT @SAWDIS: SAWDIS received a report of an earth tremor in the Durban area around 08h15.  Did you feel the tremor.  Send reports to the SAWDIS.

RT @SAWDIS: The earth tremor was felt this morning in the Durban area.  Tremor was felt in the Jacobs industrial area.  - SAWDIS

As u die skudding gevoel het stuur asseblief u observasies na die SAWDIS.  Epos klik HIER