SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

18 September 2011

Real Time Weather Observation: Despatch (18 September 2011 16h00 SAST)

Johann Pretorius van Despatch skryf: Ek het hierdie fotos geneem van die wolke om 16h34 dit lyk soos n wandel gang in die wolke van wes na oos in Despatch geneem.In die derde foto het ek opgelet toe ek die fotos op my rekenenaar aflaai daar twee voels in die selfde rigting as die wolk beweeg ongelukkig het ek nie die kamara gezoom nie want ek was nie bewis daar gaan ook twee voels in die fotos sou wees nie,met die gevolg ek kan hulle nie identifiseer nie.Daar vlieg nie gewoontlik straal vliegtuie in die rigting oor Despatch nie.









Images:  Johann Pretorius (Click on images for larger view.)