SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

04 September 2011

Intydse Weerwaarneming: Despatch (3 September 2011 15h32 SAST)





(Klik op fotos om te vergroot.)

Johann van Despatch skryf: Ek het twee foto's 10 voor 6nm geneem en die ander twee 6h15nm met sons ondergang. Soos jy kan sien is die eerste foto's wit en die ander twee pink gekleur met sons ondergang