SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

24 September 2011

Intydse Weerwaarneming: Despatch (23 August 2011 17h22)




Fotos: Johann Pretorius (Klik om te vergroot)

Johann van Despatch skryf: EK HEG WEER TWEE FOTOS AAN DIT WAS BAIE LEKKER WEER VANDAG EN NOU EWESKIELIK WAAI DAAR N KOUE SUID WESTE WIND,EN MENSE SE DIT REEN FYN IN DIE BAAI. OP DIE EEN FOTO IS DAAR OOK N KEIN REENBOOG EN DIE ANDER WOLKE KAN MENS SOMMER DIE KOUE SIEN.

EK STUUR NOG N FOTO OM BY DIE ANDER TWEE TE HEG DIT IS NOU 17H22 EN DIE WOLKE HET NOU SKIELIK DONKERDER GEWORD.DIE EERSTE FOTOS IS IN DIE RIGTING VAN DIE bAAI GENEEM EN DIE LAASTE EEN IN DIE RIGTING PERSERVERANSE GENEM VANAF DESPATCH.