SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

25 August 2011

Outeniquapas tussen George en Oudtshoorn gesluit na verdere rotsstortings

GEORGE NUUS - Die Outeniquapas is pas gesluit vir alle verkeer na nóg 'n massiewe rotsstorting.

Die rotse is blykbaar steeds aan die loskom en Rampbestuur en Verkeersdienste is nou op die toneel.

- Mossel Bay Advertiser