SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

15 August 2011

Intydse Weerwaarneming: Port Elizabeth (14 August 2011 17h30 SAST)



Johann Pretorius skryf: Ek het die foto om 17h30 geneem by Blouwaterbaai naby Swartkopsrivier monding. Die reenboog en twee skepe aan elke kant van reenboog kan gesien word. Ek was net te stadig anders het ek selfs n vliegtiug wat sou lyk of dit deur die reenboog vlieg afgeneem. Ongelukkig het ek die verkeerde knoppie gedruk toe kon ek nie die vliegtuig betyds in die reenboog afneem nie.Ek laai toe die foto op die rekenaar af en toe sien ek daar was ook n seemeeu wat hier voor in die foto in die lug sweef.