SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

23 August 2011

Intydse Weerwaarneming: Despatch (23 Augustus 2011 15h32 SAST)



Johann Pretorius, Despatch skryf: Ek sien daar is vloede by julle,ek het so deur die dag na die radar  storm beweegings dopgehou daar was n paar kolle en later die middag het die kolle vermeeder en nou le daar een in die see by Port Elizabeth wat nou rooi begin raak.Dit is nou 19 grade binne in huis en mens kan buite voel daar is n afkoeling in die lug en dit begin nou liggies reen.Ek heg twee fotos aan een in noorde en een na die weste afgeneem van Depatch.Ek verneem nou dit reen nou ook in Port Elizabeth.