SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

27 July 2011

Intydse Weerwaarneming: Despatch (26 Julie 2011)


Johann van Despatch skryf: Ek het die wolke ongeveer 6h45 nm geneem Van Despatch na rigtng Port Elizabeth. Ons reën het nou bedaar, ons het jare laas so baie reën gehad en ek dink dit is ook die koudste winter sedert 1977 toe ons na Despatch verhuis het vanaf.