SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

25 July 2011

Intydse Weerwaarneming: Despatch (25 Julie 2011)



Johann van Despatch skryf: 'n Vriend van my sê hy het gister en vandag tot en met 11h00 75 mm reën gemeet in Manor Heights, Despatch omgewing. Ek stuur twee fotos saam wat ek 5h45 nm geneem het n mens kan sommer aan die kleur sien dit is koue grys wolke.