SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

25 July 2011

Intydse Weer Waarnemings/Real Time Weather Observations: 25 July 2011 09h10 SAST

Johan van Despatch skryf: Dit reen nog aanmekaar van gister af hier in Despatch. Ek sien op die radar dit flits nog rooi en by Mthatha wys dit baie rooi en na Margate se rigting. Ek het van my vriende laat weet om op die hoede te wees as hulle PE toe ry want die sig is ook beperk.

CW of Bathurst writes: 52 mm rain Bathurst since last night. 97 mm altogether, still raining hard.