SAWDIS Share Buttons

SAWDIS Share Buttons:

15 July 2011

1 dood, 22 beseer toe brug ineenstort in China



Reddingswerkers en beseerdes by die ineengestorte brug in Wuyishan, in China se Fujian-provinsie. Een mens is dood en 22 beseer toe die brug gisteroggend ineengestort het toe ’n bus met 23 mense daarin daaroor gery het, het die Xinhua-nuusagentskap berig. Die oorsaak van die ineenstorting is nog onbekend. Foto: REUTERS + Die Beeld